Successfully reported
+17

Caledon Country House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Caledon Country House is 5 km vanaf Clarens op The Bethel Farm Estate geleë. Die huis kyk uit oor die Klein Caledonrivier en pragtige berge van Clarens en Golden Gate. Hierdie verblyf is perfek vir gesinswegbreek of die avontuurlustige siele.

Die selfsorghuis het drie slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer, die kombuis het al die moderne geriewe soos 'n yskas en vrieskas, 'n mikrogolfoond, broodrooster, stoof en oond, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. die patio wat oor die berge uitkyk het meubels en braaigeriewe.

Alle kamers het uitsigte oor die berge en vallei en die huis word daagliks skoongemaak. Vlieghengel op die Asrivier is beskikbaar teen 'n spesiale tarief vir gaste.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Janileen W
Saam met vriende
5.0
Rustic verblyf, ongelooflike uitsig, stil en rustige omgewing. Caledon Country House is rustic maar gemaklik. Die huis het baie potensiaal en alhoewel...
Sien meer
Mrt 2025
Lelanie W
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, skoon, en ten volle toegerus. Baie, baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek. Talitha is 'n wonderlike gasvrou en die daaglikse skoonmaakdie...
Sien meer
Aug 2024
Simone C
Saam met vriende
5.0
Great quiet get away. Caledon was great. The accommodation was ideal for our stay, clean, spacious and great value. The view was incred...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Anne C
Gesin met tieners
4.6
Great stay. Will definitely come again. Awesome location. Beautiful view. Spacious, comfortable house. Perfect for large groups.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Natanja Z
Saam met vriende
4.0
Ons het 'n "couples" naweek saam vriende geniet wat 'n heerlike wegbreuk was. Ons het baie lekker gebly, daar was egter probleme met die krag wat vero...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Talitha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bethel Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Caledon Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethel Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5057cb697bdda370c5f8942c411a2d076b0073836bf7eb22c6e46a105b43937fc4cff3709b4995b18beb23d60c00dfe7d49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Bethel Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.542363390936 28.446500210431
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang