Caledon Grace
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Meul Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Caledon Grace is 'n pragtige gastehuis in Caledon, 'n bekoorlike dorpie teen die agtergrond van die Swartberge. Die dorpie is bekend vir sy gars- en koringlande en huisves ook ysterryke water en natuurlike warmwaterbronne.
Hierdie treffende dubbelverdiepingherehuis bied verblyf in gastekamers en 'n aparte kothuis. Elke eenheid bied slaapplek vir twee gaste en het 'n en suite-badkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Bykomende geriewe sluit in 'n waaier, gratis WiFi, 'n werkstasie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die vrystaande kothuis is toegerus met lugversorging en 'n goed toegeruste kombuisie.
Gaste is welkom om in die tuin te ontspan en gebruik te maak van die gedeelde braai-area. Veilige parkering is beskikbaar.
Plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite sluit in die Caledon Casino, Venster Kloof Natuurreservaat, Caledon Museum, natuurlike warm mineraalbaddens, stap, 4x4-roetes en gholf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nikki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 57 Meul Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Caledon Grace het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Meul Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang