Caledon Lê Plekkie
Beskrywing
Hierdie kamer is in die huis en dit het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Tee, koffie, beskuit, beddegoed en handdoeke is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n leefarea met 'n mikrogolf, yskas en 'n TV. Let wel: Hierdie kamer is nie 'n selfsorgeenheid nie en die kombuis is nie vir gaste se gebruik nie, die gaste kan wegneemetes in die mikrogolf warm maak en by die tafel eet, of in die sitgedeelte ontspan en TV kyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Braaigeriewe is beskikbaar op versoek teen addisionele koste, indien 2 gaste bespreek.
Gaste moet hul eie vuurmaakhout, vleis, ens. bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer is in die huis en dit is 'n dubbelkamer met 'n badkamer wat 'n stort het. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar, sowel as beskuit, beddegoed en handdoeke. Gaste het toegang tot 'n leefarea met 'n mikrogolf, yskas en TV. LET WEL: Hierdie is nie 'n selfsorgeenheid nie, gaste kan wel wegneemetes in die mikrogolf warm maak en by die eetkamertafel eet. Gaste kan ook in die sitgedeelte ontspan en TV kyk. Kamers 1 en 2 is afgesluit van die res van die huis en gaste het hul eie privaatheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Braaigeriewe is beskikbaar op versoek teen addisionele koste, indien 2 gaste bespreek.
Gaste moet hul eie vuurmaakhout, vleis, ens. bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n oopplan-sitkamer en -kombuisarea en 'n rusbank. Die kombuisie is toegerus met 'n induksiestoof, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en skottelgoedwasgeriewe, eetgerei, breekware, en 'n pot en pan. As u wil braai, stel ons asseblief vooraf in kennis. Daar is veilige, onderdakparkeerplek met toegang tot 'n patio en braaigeriewe. Gaste moet hul eie braaigereedskap en hout saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braaigeriewe is beskikbaar op versoek teen addisionele koste, indien 2 gaste bespreek.
Gaste moet hul eie vuurmaakhout, vleis, ens. bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 25 Joubert Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang