Caline VIP Mews
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 de la Fontaine Avenue, Platterkloof Glen, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Caline VIP Mews bied selfsorgverblyf in 'n gastehuis en is in Plattekloof, 'n voorstad in Kaapstad, geleë. Hierdie eenhede is die ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste kan tussen 8 eenhede kies. Elke kamer het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, linne, handdoeke, 'n TV, privaat badkamers en kasruimte. WiFi is beskikbaar.
Die verblyf het 'n gemeenskaplike swembad, kroeg en braai-area, buitemeubels en veilige parkeerplek op die perseel. Dié gastehuis is ook naby verskeie winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 38 de la Fontaine Avenue, Platterkloof Glen, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink Caline VIP Mews het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 de la Fontaine Avenue, Platterkloof Glen, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang