Successfully reported
+13

Calla-Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Jacqueline Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Calla Cottage is 'n bekoorlike eenslaapkamerkothuis in Ballito. Dit is sentraal geleë en is naby die winkelsentrum en die strand.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is stylvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met gemaklike rusbanke en gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en kan die sprankelende swembad en braaigeriewe geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Steve J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic host, great stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elsabe C
Besigheidsreis
5.0
Aangenaam. Goeie waarde vir geld.
Mei 2025
Luke B
Saam met lewensmaat
5.0
Salig en waarde vir geld. Baie lekker gebly. Mooi apartment en vriendelike mense. Naby aan al die noodsaaklike winkels en malls.
Des 2024
Jacques V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Het lekker gebly geen probleeme nie. Baie aangenaam!
Aug 2024
Frans V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect - for 2 people. Very satisfied with all during our stay. 5 star +. Wow. We had the most wonderful stay. Everything was in place...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 30 Jacqueline Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Calla-Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Jacqueline Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe52359f46a25d5dfebedeb9a274a15b4834d225ef111daaa92133322faa78fa3300060b937f54cb126bb178143db2c5f60e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 30 Jacqueline Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5325007 31.2127542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang