Calla Lily Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 20 Sheppard Drive, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Calla Lily Guesthouse is in Mbombela (Nelspruit), aan die voorheuwel van die Mbombela (Nelspruit) Natuurreservaat geleë. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 2,5 km vanaf die sakekern.
Verblyf by Calla Lily Guesthouse bied 'n verskeidenheid individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite- of privaat badkamer en geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea bedien, waar dit vooraf teen 'n ekstra koste gereël kan word.
Die gastehuis spog ook met 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie. Calla Lily Guesthouse is ook op ongeveer 26 km Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kholeka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 20 Sheppard Drive, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Calla Lily Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 20 Sheppard Drive, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang