Calm Benoni
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 199 Uys Street, Elwood Complex, Rynfield, 1514, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Calm Benoni is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Rynfield, Benoni. Die eiendom is binne maklike bereik van besienswaardighede en geriewe in die omgewing.
Dié volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en gebruik 'n tweede badkamer met 'n bad.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Komplimentêre WiFi word vir gaste tydens hul verblyf voorsien.
Die kompleks bied toegang tot veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike braai-area en 'n gemeenskaplike swembad waar gaste 'n verfrissende duik kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Maile Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 199 Uys Street, Elwood Complex, Rynfield, 1514, Gauteng
- Gaste dink Calm Benoni het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 199 Uys Street, Elwood Complex, Rynfield, 1514, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang