Successfully reported

Calvinia Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit is soos familie. Weereens en soos altyd die beste mense en plek om te bly op Calvinia. Loop elke keer die ekstra myl - baie dankie dat ek my bakkie by julle kon los terwyl ons die Klipwerf Camino gaan stap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gebly. Ideaal, die gasheer was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon netjies absoluut die moeite werd. Netjies skoon kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivonne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pleasant. Nice, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Celia's Pizza kan aanbeveel word vir 'n lekker kuier. Kommervrye oornag bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Overnight stay perfect for travellers. Peaceful and quiet. Hostess lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henrie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Bed was bietjie nou. Ja. Ek is nie lus om 'n opstel te skryf nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronell J
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Aangenaam. Basiese, netjiese blyplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip O
1 nag
4.0
Aug 2025

Vriendelike mense en rustige wêreld die Karoo. Ek het lekker gebly en dit was netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon & Talita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Stigling Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVH5fXq5UmoxpIF0ixktUQqVAjWAIwwRaG5CRa2V31AcSJrXNTo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 47 Stigling Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.474579253941 19.771025329828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang