Successfully reported
+9

Calvinia Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Stigling Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Calvinia Guesthouse is in die hartjie van die Hantam in Calvinia geleë. Hulle bied selfsorgkamers sowel as kamers op 'n B&B-basis. Dit is 'n ideale oornagplek op pad na Upington of Kaapstad.

Die dubbelkamers en gesinskamers is elk toegerus met 'n TV met DStv en lugversorging. Sommige kamers het ook 'n kombuisie en 'n sitarea. Ontbyt, middagete en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Calvinia Guesthouse bied ook veilige onderdakparkeerplek. Geniet uitsigte oor die majestueuse bergreekse sowel as die plaaslike restaurante en koffiewinkels.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marius L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is soos familie. Weereens en soos altyd die beste mense en plek om te bly op Calvinia. Loop elke keer die ekstra myl - baie dankie dat ek my bakki...
Sien meer
Sep 2025
Ester J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Ideaal, die gasheer was vriendelik en hulpvaardig.
Sep 2025
Henry B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjies absoluut die moeite werd. Netjies skoon kan aanbeveel.
Sep 2025
Ivonne G
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Nice, clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Lukas B
Saam met lewensmaat
5.0
Celia's Pizza kan aanbeveel word vir 'n lekker kuier. Kommervrye oornag bestemming.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon & Talita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 117

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 47 Stigling Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Calvinia Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Stigling Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVH5fXq5UmoxpIF0ixktUQqVAjWAIwwRaG5CRa2V31AcSJrXNTo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 47 Stigling Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.474579253941 19.771025329828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang