Successfully reported
+58

Calvinia Hotel

  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Church Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Calvinia Hotel, in die hartjie van Calvinia, bied gerieflike verblyf. Dié historiese juweel het 'n ryk geskiedenis en is onlangs opgeknap met moderne geriewe om gemaklike verblyf aan reisigers te bied.

Die kamers is goed toegerus met beddegoed en handdoeke. Elke kamer het 'n waaier of lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met OpenView-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Die hotel het 'n swembad, braaigeriewe, 'n biertuin en 'n restaurant-kroeg op die perseel (in privaatbesit). Konferensiegeriewe vir tot 40 afgevaardigdes is beskikbaar. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Calvinia Hotel is die perfekte plek om te ontspan en die Noord-Kaap op sy beste te geniet. Die hoofbesienswaardighede in die dorp is die Hantam Vleisfees wat op die laaste naweek van Augustus plaasvind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
Good stopover. Refurbished comfortable rooms. Good dinner menu. Good included breakfast. Secure parking, but you can get parked in if y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Schalk B
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice place. Hotel is very nice. Will come back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Karen V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect to break the long travel. Enjoyed the rooftop pool. Perfect for a night's rest and recovery. The rooftop pool was very welcome!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Carin N
Saam met vriende
5.0
Netjiese, skoon en gerieflike kamers. Die kamers was skoon en netjies. Het lekker oorgeslaap. Die restaurant is 'n added bonus.
Okt 2024
Lizelle V
Gesin met tieners
5.0
Platelandse gasvryheid. Baie goeie diens ontvang. Ons het laat arriveer. Die hotel het ons vooruit geskakel, sodat hulle ons kamer betyds kon warmmaak...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Country Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 483

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 31 Church Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Calvinia Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Church Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa162f25e77c7718cba39f8ed92723b4eceee947cc789791362ed44246ad0618bcfbc1098de6ef254426423d1a339e6072a5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 114 5 1 4 31 Church Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.473088 19.77515764418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang