Successfully reported
+21

Calvinia Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Calvinia Lodge is in die Hantam-dorpie Calvinia geleë, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir sake- en vakansiereisigers, sowel as gesinne.

Die verblyf beskik oor 2 volledig toegeruste selfsorgkothuise. Albei eenhede het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, asook handdoeke en beddegoed word voorsien.

Annie's Place beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis het 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie.

Loggie's Lodge beskik oor 'n dubbel- en enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Leslie S
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely stayover. We really enjoyed our stay in the very comfortable accommodation and the food was delicious and fabulously presented...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Christa S
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige oorslaapkuier. Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Okt 2024
Donald B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely cottage that is spotlessly clean. Fantastic stay. Very comfortable and spotlessly clean. Well-appointed kitchen, comfortable lou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Joos L
Saam met lewensmaat
4.6
Ideal vir 'n vinnige oornag in Calvinia. Skoon en netjies en alles werk soos verwag word. Dit was baie koue weer en die lugversorger het uitstekend ge...
Sien meer
Aug 2024
Yolandi B
Gesin met klein kinders
4.0
Nice stay. Very small kitchen that could desperately use a bigger fridge (no freezer, so do not bring along a lot of things that need t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Calvinia Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyJXqXOTy7lBui6QnxmOVi9164K2wsa9guV3ZqdDlLYfngw79RZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 52 Hoop Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.473859347264 19.776687425002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang