Camarque 11
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 North Beach Road, Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 050R1 367 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Camarque 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat oor die Umdloti-getypoel en see uitkyk. Dié strandfrontkompleks is direk oorkant Umdloti-strand en binne maklike bereik van La Mercy-strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea bied 'n etenstafel vir 6 mense, 'n gemaklike sitkamerstel, asook 'n TV met DStv, en maak oop op 'n ruim balkon met see-uitsigte.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad, terwyl veilige parkeerplek op die perseel ook voorsien word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 27 North Beach Road, Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Camarque 11 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 North Beach Road, Umdloti, 4380, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang