Successfully reported

Camarque 112

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Megan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Very pleasant. What a pleasant experience, perfect accommodation. Sometimes we did not want to wait for the cable car/lift, which is slow and dared the 199 steps, but it was worth it. Even the monkeys that we had to be careful of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sathiama
Camarque 112
Good day Megan. Thank you so much. It was a pleasure hosting you. Thank you for leaving the apartment in a neat and clean state. Apologies for the slow lift.

Johan L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Dit sal vir my moeilik wees om Camarque 112 aan te beveel teen R 6499 per nag. Ons was 'n groep van sewe, vyf volwassenes en twee kinders van 5 en 2 jaar oud. Ons het lekker gekuier. Die woonstel word bemark vir agt mense, die woonstel is egter maar aan die klein kant. Dit wil vir my voorkom asof die 4de slaapkamer eers deel van 'n kombuis of opwasarea was. Dit is baie beknop met min ventilasie, daar is 'n warmwater geyser in een van die kaste wat die kamer 'n sauna gemaak het oor Desember. Daar is genoeg breekware, potte en panne, asook eetgerei, maar dit is oud en van minder goeie kwaliteit. Die yskas is na my mening nie groot genoeg vir sewe mense nie. Daar is lugversorging in twee van die kamers asook in die leefarea wat goed gewerk het. Daar is 'n tafel op die stoep vir etes en kuier, daar is egter net plek vir ses persone om die tafel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sathiama Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 499
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 499
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 499
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 North Beach Road, 112 Camarque, Umdloti Beach, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe09828d8c986a660de872df1b45841505bce77c6b5114f95ba09b24f3ab993b597c6b6bd746b0a6265d422822a5c6c0ec782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 499 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 27 North Beach Road 112 Camarque, Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6658936 31.1211291
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang