Cambalala Guest House
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 14
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 46 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 1)
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Cambalala Guest House is in die hartjie van Knysna in die voorstad van Paradise geleë. 
Verblyf word in 6 gastekamers gebied. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer. Die beddens is toegerus met linne van hoë gehalte. Al die kamers beskik oor 'n minibar-vuurkas, LED-TV, iPod-koppelstelsel, kluis, WiFi-internettoegang en sy eie Nespresso-masjien 
Sommige van die kamers het hul eie privaat balkonne wat uitsigte oor die pragtige inheemse tuin bied en 'n kristalhelder oneindig swembad wat naatloos met panoramiese strandmeer-uitsigte in die verte meng.
Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Wasgoeddiens en lughawe-transfers is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ninja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 46 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Cambalala Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 14
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 46 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang