Successfully reported
+19

Camdeboo Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Hilton College Road, Hilton, Midlands, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Camdeboo Lodge is 'n plattelandse B&B, geleë langs Hilton College, aan die buitewyke van Hilton Village. Die lodge het panoramiese uitsigte oor die Middellande en Drakensberge in die verte.

Camdeboo Lodge bied gerieflike verblyf in een van die 4 plaashuisstyl-eenhede wat privaat stoepe en WiFi-toegang het. Elke groot kamer is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf koninggrootte-beddens, en het 'n kapasiteit vir 'n ekstra bed indien nodig. Daarbenewens het elke kamer gemakstoele om te ontspan, mikrogolf, yskas en teestasie. Die gastekamers word van die hooflodge geskei deur 'n groot onderdakstoep wat gaste kan gebruik, óf om die immer veranderende kleure van 'n Midlands-sonsondergang te aanskou, óf om bymekaar te kom vir skemerkelkies of 'n braai.

As gevolg van Covid-protokolle word ontbyt in die kamer bedien. 'n Ligte aandete kan voor die tyd gereël word.

Camdeboo Lodge is gerieflik geleë net 8 km vanaf Hilton Village, waar daar 'n wye verskeidenheid inkopies is om te geniet, insluitend boeke, oudhede, klere, koffiewinkels en restaurante. Dit is ook tussen Midmardam en Albert Fallsdam geleë waar jaarlikse sportbyeenkomste plaasvind. Bespreek dit ook vir jou troupartytjie van nabye familielede, of vir die bruidegom en sy gevolg, waar daar genoeg spasie is om bymekaar te kom en vir die trougeleentheid voor te berei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adrian A
5.0
Will definitely be back. Tresanne and Roy were very hospitable and friendly. The breakfast was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jeanne C
Gesin met tieners
5.0
Absolutely wonderful. The staff were amazing, so friendly and hospitable. The breakfast was delicious. We couldn't have asked for a bet...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Samantha G
5.0
Trezanne was an amazing host and was really accommodating. We really enjoyed our stay. It was really nice and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ineke H
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous place to overnight. Thoroughly enjoyed our stay, was very comfortable and breakfast was yummy!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, rustig, soos op die plaas. Smaakvol. Dit is 'n baie lekker plek om oor te bly. Dis baie rustig en mooi geleë. Ontbyt was heerlik.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 18 Hilton College Road, Hilton, Midlands, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Camdeboo Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Hilton College Road, Hilton, Midlands, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZWI2MjQxLTcxNjctNDYyNy04ZmRmLTNhZDI3OWFiMGEyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 18 Hilton College Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.503227821038 30.294961348576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang