Successfully reported
+14

Camellia Cottage - Pool Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Van Ryn Street, Deurdrif, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camellia Cottage – Pool Room is geleë in die rustige voorstad Constantia. Dit is naby die wynroete, strande, berge, gholfbane, toprestaurante en Constantiaberg Hospitaal. Die eiendom is sonkrag-aangedrewe en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Hierdie ruimte is perfek om te ontspan na 'n besige dag van Kaapstad verken of geliefdes besoek.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat 'n mikrogolfoond, Nespresso-masjien, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware insluit. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi in die eenheid beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, en gedurende die somersdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Gaste word voorsien van veilige parkering.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Januschka Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 25 Van Ryn Street, Deurdrif, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Van Ryn Street, Deurdrif, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb32008e320f482c07032da2d90596007d48d5ec367a08e0ee6e5a333d917bc709a2c0d44b22b68071169026fd05dc051ba0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 25 Van Ryn Street Deurdrif 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0251393 18.4540108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang