Successfully reported

Campbell Game Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Keith R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great value in a great locality, particularly for travel into southern Botswana. Bokkie and Johan were marvellous hosts. Full attention to detail and any request was handled with a smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Fantastic place to unwind and be with the family. We had a fantastic stay, the hosts were friendly and very accommodating. A real gem of a place to stay and unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilde S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Kalahari in the rainy season. A lovely game farm, excellent accommodation, good birdlife, good balance between hunting, nature and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Value for money. The ideal place to go and recharge and relax. Kids had a blast in the sand and enjoyed watching the animals from the various bird hides.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
1 nag
5.0
Aug 2020

'n Naweek om te onthou. Campbell is regtig een van die Juwele van die Kalahari! Eienaars het die naweek vir ons baie spesiaal gemaak! Sien ons gou gou weer! Wil net baie dankie se!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Stil, rus en vrede. Ons is altyd op soek na rus en vrede, dus afsondering. Dis wat Campbell Game Farm so besonders maak. My topparadys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2019

Dit is eenvoudig fantasties en baie rustig. Dit is baie privaat, rustig en asemrowend vir die persoon wat die buitelewe geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2019

Luukse, afgeleë plaasverblyf. Ons was aangenaam verras met die luuksheid van die akkommodasie. Uitstekende waarde vir geld! Alhoewel ver afgeleë van die hoofroetes, was dit op ons roete en lieflik so in die stilte. Die eienaar het goeie kontak behou en vir ons oopgemaak soos afgespreek. Baie vriendelike en goeie diens ervaring. Kan dit beslis aanbeveel vir 'n naweek-wegbreek ook.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adri J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

'n Wonderlike belewenis van die natuur. Ons het vreeslik lekker gebly in die boskamp. Die kinders het die sand en diere vreeslik geniet. Baie dankie vir 'n onvergeeflike naweek in die Kalahari wat ons en ons kinders vir seker nie sal vergeet nie. Julle sien ons gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Dit was ongelooflik baie lekker naweek gewees. Campbell Game Farm is die ideale plek om net weg te breek van dorp/stad se gejaag. Die stilte, natuuur, dis was net onbeskryflik. Ons as gesin sal enige tyd weer by Campbell Game Farm gaan vir langer, naweek was te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bokkie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 114

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Campbell Farm, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA230b192d556008e3ffa9ccb732b5a367a95641ee3ff3686ade1b2782cef58bef128ac720e10dca1c1253249430e9090edc35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Campbell Farm Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -26.36490462408 22.541838383569
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang