Camping @ Kronenhof Lodge
- Kapasiteit: 107 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 117 Kronenhof Lodge, Sossusvlei, Sesriem 9000, Hardap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Camping @ Kronenhof Lodge bied gaste basiese dog gerieflike selfsorgkampeerplekke, geleë in 'n rustige natuurreservaat sowat 160 km vanaf Sesriem, in die Hardap-streek van Namibië.
Elke privaat kampplek is 'n entjie van die hooflodge af geleë en beskik oor 'n ruim, gelyk area met ineengeslote platforms en 'n skadu-dak vir ekstra gerief. Die kampeerplekke is toegerus met en suite-ablusiegeriewe, insluitend warm en koue lopende water, 'n spoeltoilet, 'n opwasarea, 'n elektriese punt en 'n toegewyde braai-area. Elke staanplek is groot genoeg om tot drie voertuie en ses gaste te akkommodeer, en gaste het toegang tot 'n privaat gemeenskaplike swembad eksklusief tot die kampeerarea.
'n Verskeidenheid doendinge kan by die aktiwiteitstoonbank op die perseel bespreek word, insluitend kleiduifskiet, skilderagtige skemerkelkieritte, oop 4x4-voertuigtoere, fietsry en e-fietshuur. Die reservaat is die tuiste van 'n verskeidenheid bokspesies en 'n paar kameelperde, wat dikwels vanuit 'n voertuig opgemerk kan word, of te voet vir gaste wat graag stap.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Tjaard Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Farm 117 Kronenhof Lodge, Sossusvlei, Sesriem 9000, Hardap
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 107 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 117 Kronenhof Lodge, Sossusvlei, Sesriem 9000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang