Cana Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cana Lodge is in Upington geleë, wat omring word deur wingerde in die hartjie van die groen Kalahari en bied die vakansiereisiger en sakereisiger 'n plek om te ontspan na 'n lang dag.
Die lodge bied gaste 'n keuse van 11 lugversorgde kamers wat na druiwekultivars vernoem is. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer. Die kamers is toegerus met 'n TV met DStv, 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers loop uit op 'n stoep en word daagliks vir gerief skoongemaak.
Upington bied aan gaste besienswaardighede en doendinge wat wissel van kanovaart op die Oranjerivier, of 'n besoek aan die Kalahari-Oranje Museum of die Oranjerivier Wynkelders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 124 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Cana Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang