Canal Quays 606
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1 Cast Anchor Way, Canal Quays 606, Foreshore, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 170 per nag (plek vir 2)
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Canal Quays 606 is 'n selfsorgwoonstel op die sesde verdieping, ideaal geleë aan die rand van die V&A Waterfront. Dit bied maklike toegang tot die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum en die stad se topbesienswaardighede, met uitsigte oor die kanaalwaterweg en Waterfront.
Die woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n lessenaar, 'n sitkamer met 'n platskerm-slim-TV en WiFi-toegang in.
Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n buite-etenstafel wat uitsigte oor die kanaal, stad en gedeeltelike berguitsigte bied. Die Canal Quays-gebou bied 'n gedeelde buiteswembad vir gaste en 'n gratis gereserveerde parkeerplek.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Cast Anchor Way, Canal Quays 606, Foreshore, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1 Cast Anchor Way, Canal Quays 606, Foreshore, 8001, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang