Successfully reported

Candlewoods Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Arina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende opsie vir verblyf. 'n Luukse moderne en goedtoegeruste gastehuis aangevul met vriendelike en professionele ontvangs en diens. Stapsafstand van die restaurant en die venue waar ons funksie aangebied was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesmari H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Ek beveel dit aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Candlewoods Guest House
Hello Baie dankie vir die terugvoer! Dit word hoog op prys gestel. Groete

Ronel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Convenient luxury. Very conveniently located close to the venue. Excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Hendrik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Vriendelike en professionele diens. Het lekker gebly en heerlike ontbyt ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Candlewoods het aan al ons verwagtinge voldoen en ons het baie lekker gebly. Sal. Candlewoods het aan al ons verwagtinge voldoen en ons het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin W
1 nag
5.0
Mei 2024

Pragtige skoon veilige verblyf en personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Pragtige skoon veilige verblyf en personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
1 nag
5.0
Jul 2022

Puik, netjies, goeie diens. Vriendelike mense. Baie hulpvaardig! Goeie diens, baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Candlewoods Guest House
Baie dankie vir goeie terugvoer! Dit word hoog op prys gestel

Lizette C
1 nag
4.2
Nov 2022

Alles was goed georganiseerd, netjies en skoon. Baie goed geleë, restaurant loopafstand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Trudie
Candlewoods Guest House
Baie dankie vir die terugvoering.

Johann W
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2022

Goed, maar nie wat ons bespreek het nie. Ongelukkig is daar net twee van oor die 20 eenhede op die webtuiste. Ons het gegaan met 'n verwagting wat ons gaan kry en is iets heeltemal anders gegee, oorkant die hoofgastehuis met vreeslike trappe. Ons het ook 'n dubbelbed (kingsize) kamer geboek, maar het 2 losstaande driekwartbeddens gekry wat heeltyd van mekaar af wegskuif. Die hoofgastehuis (waar ons nie was nie) is in ander klas as wat ons gekry het en wat ons verwag het. Ontbyt wat ingesluit was, was 'n voordeel.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Trudie
Candlewoods Guest House
Goeie middag Johan, Mnr en Mev Saaiman, wat saam met julle die troue bygewoon het, het jul sleutels by ontvangs uitgeruil. Mev Saaiman het gese dat sy julle ken en dat dit nie 'n probleem sou wees nie.

Roelof M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2021

Lovely stay. We arrived, saw no one, went out and came back later, and saw no one, collected our keys on the front desk, stayed over and left ... and saw no one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1796 Farmstead Road, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4MjVmNmFiLWM2ZDYtNDlkNy04MjljLTMzNTY5NWE5YzQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1796 Farmstead Road Candlewoods Country Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.904704 28.172684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang