Successfully reported
+31

Swartkops Cann-a-bee

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Baldwin street, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Swartkops Cann-a-bee is geleë in Swartkops, 'n dorpie in Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende kamer met 'n dubbel- en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad.

Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en die kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan kies om die dag by die rivier deur te bring of 'n rit na die dorp net 10 km weg te ry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jarome C
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Baie lekker was net kort maar het dit geniet, die stilte en rustigheid.
Jul 2025
Bercoline J
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Our stay was great! Keep up the great service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Clayton C
5.0
Gerieflik, veilig, aangenaam en privaat. Dit was baie gerieflik, sal beslis weer gaan kuier.
Sep 2024
Jasryn G
Gesin met tieners
5.0
Wonderful stay we had. The best service ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Athene B
Gesin met klein kinders
4.6
Dit was baie lekker. Ons het baie lekker geslaap.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 15 Baldwin street, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Swartkops Cann-a-bee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Baldwin street, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b0009362880653db7da47b82ac3ef7a2a7ceb711d8ff2b8da68692b78e4b9b84f9933d199509a56aa1229d897fb8a2d3933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 15 Baldwin street Swartkops 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -33.8624641 25.6009832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang