Successfully reported

Canyon Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ina P
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Beautiful and peaceful. Definitely a place to visit. Owners are very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Ons het ongelooflik heerlik gebly - pragtigste plek en net wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gisela G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Prentjiemooi ligging. Fantastiese ligging, goed ingerig, heerlike familie kuier plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Juweel in die woud. Canyon Cottage is die ideale kuierplek vir 10 mense aangesien almal se privaatheid gewaarborg is. Amper elke kamer het sy eie badkamer (uitgesluit die gaste-toilet wat net een badkamer deur twee kamers gedeel word). Al die geriewe van 'n luukse kombuis is daar. So ook DStv, WiFi, braai geriewe en 'n warmpoel. En die huis is privaat langs 'n spruit en teen die woud met kilometers se stap- en drafplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Uitstekend. Baie lekker vir groter families of groepe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lilanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Mooi natuurskoon. Mooi ligging en pragtige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sarel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Vyf stêr akkommodasie in algehele afsondering te midde van pragtige natuurskoon. Ons het ons verblyf terdeë geniet! Dis 'n uitstekende wegbreek uit die stad, en bied 5-ster gerief te midde van die wonderlikste natuurskoon en stilte. Die wandelpaaie word baie goed onderhou en mens voel veilig oral op die terrein. Ons hele geselskap wil baie graag weer kom en beslis vir langer bly. Ons kan dit aan almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aart V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ons het die privaatheid en stilte baie geniet. Canyon Cottage se ligging aan die einde van die toegangspad, in die kloof en tussen die bome maak dit ideaal in terme van privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Dis 'n groot, ruim en baie mooi plek. Was baie beïndruk met Canyon Cottage. Die watervalle bring 'n rustigheid. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 850
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540 Walkersons Private Estate, 10 km from Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764dd04ad8a40327c65201736b4149d8a836a803f77248ebe6f94249be64eeef169df490bb6e5aca9f897097a6aa8921b3c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 R540 Walkersons Private Estate 10 km from Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.356226847625 30.17297228836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang