Successfully reported
+21

Canyon Roadhouse

  • Kapasiteit: 53 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Roadhouse, Fish River Canyon, Keetmanshoop, Karas
  • Vanaf R4 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Canyon Roadhouse is 'n innoverende lodge wat die goeie ou dae van die motor vier. Die lodge lyk soos 'n padhuis met 'n groot rooi dak, en is die perfekte bestemming vir diegene wat die Visriviercanyon besoek, aangesien dit ideaal geleë is op die pad na die Visriviercanyon; 27,2 km vanaf die uitsigpunt.

Die lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 24 smaakvol versierde kamers wat rondom binnehowe geleë is. Die kamers met lugversorging is ingerig met gemaklike beddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook in elke kamer voorsien.

Die lodge spog met 'n plaasstyl-swembad, 'n uitnodigende terras, 'n restaurant en 'n vulstasie. Die lodge is versier met geroeste ou Chevys en Fords uit 'n vervloë era, asook 'n internasionale vragmotor wat as ontvangstoonbank dien. 'n Verskeidenheid klassieke voertuie en vervoertoebehore is saamgestel met 'n innoverende en kreatiewe flair; die restauranttafels is tussenin geplaas, en die kajuite van verskeie motors dien as kaggels in die koue wintermaande.

'n Pragtige sonsondergang word die beste waardeer vanaf die heuwel bokant die lodge, wat uitkyk op die plat-top Holoogberg en die Gondwana Canyon Park. Die lodge bied doendinge teen 'n ekstra koste, soos 'n begeleide uitstappie na die Visriviercanyon-uitkykpunte, staproetes en 4x4-roetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Canyon Roadhouse, Fish River Canyon, Keetmanshoop, Karas
  • Gaste dink Canyon Roadhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Roadhouse, Fish River Canyon, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD8ubyzbXjAd7ogaHf2WldRFbpHXZ1baDDwvuZAsyNW7tbOJtlW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 340 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Canyon Roadhouse Fish River Canyon Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.524491 17.81488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang