Capbon Guesthouse
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Friedrich Giese Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 654 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Capbon Gastehuis is 5 minute se ry vanaf Windhoek se middestad geleë en bied gerieflike toegang tot winkels, restaurante en plaaslike landmerke.
Die gastehuis bied kamers met lugversorging, elk met 'n privaat ingang. Geriewe in die kamer sluit in 'n sitarea, satelliet-TV, 'n kluis, 'n waaier en 'n lessenaar. Elke eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, klein yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers het toegang tot 'n privaat badkamer.
Geriewe op die perseel sluit in 'n buitelug swembad, 'n tuin en gemeenskaplike braai-areas. Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Plaaslike besienswaardighede binne 5 km sluit in Zoo Park en verskeie restaurante. Eros Lughawe is 8 km weg, terwyl Hosea Kutako Internasionale Lughawe 45 km van die eiendom af geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 10 Friedrich Giese Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Capbon Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Friedrich Giese Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang