Successfully reported
+28

Cape Dutch Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Farm 230, 14 km from Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Dutch Cottage is in 'n natuurlike woud van 17 hektaar met heuwels en is net 14 km vanaf Plettenbergbaai. Dit spog met ongelooflike uitsigte en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek aangesien dit met lowerryke plantegroei en inheemse woude omring is.

Die knus kothuis is pragtige versier en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en genoeg kasspasie. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n tafel met stoele op die grasperk. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en is naby die gewilde Robberg Natuurreservaat.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Beverly Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • N2, Farm 230, 14 km from Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Dutch Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer-gryprelings
Inrolstort
Stort- of badstoel
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Farm 230, 14 km from Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1238374818e0472bcdc6ea503614ee857f9b93fc440024b304bcb2acf3986607fc49ea7c55ddfd65fd30a9940599e08e8f15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 N2 Farm 230 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989167526115 23.431826225575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang