Successfully reported
+28

Cape Dutch Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Farm 230, 14 km from Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Dutch Cottage is op 'n 17 hektaar golwende groen heuwels en natuurlike woud geleë, 14 km vanaf Plettenbergbaai en spog met pragtige uitsigte oor die omliggende landgoed. Dit is 'n ideale plek vir 'n rustige en romantiese vakansie aangesien dit omring word deur privaat plantasies en inheemse woude.

Hierdie knus en pragtig versierde kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed gemeubileer is, asook baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke en seep word ook voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die eenheid is daar 'n privaat patio met braaigeriewe asook 'n tafel en stoele op die grasperk. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel wat nie ver van die bekende Robberg Natuurreservaat af is nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Beverly Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • N2, Farm 230, 14 km from Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Dutch Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Badkamer-gryprelings
Inrolstort
Stort- of badstoel
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Farm 230, 14 km from Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1238374818e0472bcdc6ea503614ee857f9b93fc440024b304bcb2acf3986607fc49ea7c55ddfd65fd30a9940599e08e8f15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 N2 Farm 230 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989167526115 23.431826225575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang