Successfully reported

Cape Dutch

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jeanine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik verblyf. Cape Dutch is 'n heerlike groot huis wat uitstekend geleë en baie goed ingerig is. Die tuin en swembad is pragtig. Groot bome sorg vir skaduwee by die buitebraai en stoep. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig, en ons honde was welkom. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en netjies. Ja, die verblyf het voldoen aan ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jac-pierre V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Alles in die huis wat nodig was. Vriendelikste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Hierdie huis was so pragtig en spesiaal. Baie oulik toegerus met als en nog meer. Hierdie huis was so pragtig en spesiaal. Baie oulik toegerus met als en nog meer soos benodig. Sal vir seker weer hier aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Great experience, thank you so much. The host was fantastic, so accommodating, and the place was great. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ons het so lekker gebly dat ons graag weer daar wil bly. Dit was awesome gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann A
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie lekker en bly ons het van hulle gebruik gemaak. N Baie lekker sentraal geleë plek met al die nodige goeters wat mens nodig het, weg van die huis af. Lekker naby die nodige winkels en naby die hoof paaie om na besienswaardighede toe te gaan. Die voorstelling op die webtuiste was 100% akuraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ann-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Briffant Street, Chantecler, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc75576190bc04c5becea6253d2bf52de5d831d781624a3573479776b8850f304352ea36130d188ad8b98392ee9de040de0cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 21 Briffant Street Chantecler 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8640551 18.6573653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang