Successfully reported
+103

Cape Gordonia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 157 Beach Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 234 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Perfek vir sake- of strandvakansies, Cape Gordonia bied 'n keuse van agt luukse woonstelle.

Die 2-slaapkamer-simplexe kan gemaklik 6 mense akkommodeer terwyl die 3-slaapkamer-dupleks-akkommodasie oorgenoeg plek bied vir 8 gaste. Volledige kombuise, televisies, daaglikse diens en badkamers met storte is in al die woonstelle.

Die woonstelle bied 'n privaat balkon en 'n vermaaklikheidsdek met 'n gasbraai. Die 3 slaapkamer eenhede het ook 'n Jacuzzi.

Cape Gordonia bied asemrowende uitsigte oor die Helderberge en direkte toegang tot die Blouvlag Bikini Beach, die ou hawe en die dorpie. Gordonsbaai is bekend vir sy veilige bad en is 'n prentjiemooi see-toevlugsoord vir gesinne. Die Bikini Beach is perfek vir swem en ander gewilde seeaktiwiteite, terwyl die Mediterreense-styl dorpie 'n verwelkomende plek is om oulike winkeltjies te snuffel of 'n maaltyd by 'n kafee wat na die see kyk, te geniet.

Let daarop dat die Jacuzzi's buite werking is weens waterbeperkings in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 913

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 157 Beach Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Gordonia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 234
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 234
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 234
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 157 Beach Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0OTJiNWJjLTAyMTYtNDRhNC1iNTU4LWM3YzkxNzczMTNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 234 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 157 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.165718158383 18.859498813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang