Successfully reported
+130

Cape Karoo Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Stroebel Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kaap Karoo Gastehuis is geleë in Beaufort-Wes, tussen Johannesburg en Kaapstad. Dit bied gaste 'n romantiese en unieke styl in die hartjie van die Groot-Karoo. Geniet die vrede en rustigheid van hierdie gastehuis teen die agtergrond van die Nieuwveldberge.

Die akkommodasie bestaan uit 12 luukse en ruim kamers met en suite-badkamers. Alle kamers is toegerus met 100% katoenbeddegoed, 'n yskassie, gratis tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, lugversorging en elkeen met sy eie ingang. Kamers lei na 'n verfrissende plattelandse atmosfeer in die betowerde tuin vol voëllewe met 'n pragtige uitsig op die berge.

Gaste kan 'n braaipak aanvra om die braaigeriewe te geniet, maar dit moet vooraf bespreek word. Veilige skaduryke en nie-skaduryke parkering agter geslote hekke.

Kaap Karoo Gastehuis is 'n nabygeleë gholfbaan en die Karoo Nasionale Park. Ons is naby die N1, maar ver van enige geraas, net die geluide van die natuur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Werner V
5.0
Sal definitief weer by Cape Karoo Guesthouse oorslaap. Baie, baie lekker oorgeslaap in 'n baie mooi plek in 'n vaal dorp.
Sep 2025
Michelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Karoo skoonheid op sy beste. Absoluut fantasties! Sal definitief aanbeveel. Baie dankie vir ongelooflike gasvryheid.
Sep 2025
Kevin E
Saam met lewensmaat
5.0
Simply fantastic. This is the 4th occasion to stay at Cape Karoo French guest house. Alas, the WiFi didn't work - but it happens. Simpl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Erika P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. We were in room 2 in the French House. It is beautiful and the bed was really comfortable. We are light sleepers and the sile...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Nanette R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, veilige oornag fasiliteit. Ongelooflike mooi oase in Beauford West. Vriendelike ontvangs en mooi netjiese kamers. Baie veilig en lekker rusti...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 23 Stroebel Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Karoo Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Stroebel Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA171ab3ca7e1f5b7d39b8892f649b28b98516c3cbdc786df1c21aaf7b40317bfa11deebcaedb66691112dbb525be2c344dbd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 203 5 1 5 23 Stroebel Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.337121547791 22.576239109039
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang