Successfully reported
+110

De Grendel Cape Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 De Grendel Road, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Grendel Cape Accommodation, Cape Palms, is in Parow-Noord geleë. Dié gewilde, sentrale woonbuurt lê aan die voet van Tygerbergheuwels.

Elke eenheid het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en broodrooster. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en gehaltelinne word voorsien.

Parkeerplek is beskikbaar agter 'n sekuriteitshek en daar is ook ander parkeerplek op die perseel.

De Grendel Cape Accommodation is net 'n 'n klein entjie se ry van al Kaapstad se vernaamste besienswaardighede af. Die N1, lughawe, verskeie hospitale, winkels en uitstekende gholfbane en wynroetes is binne 'n 10 km radius.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

leona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 33 De Grendel Road, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Grendel Cape Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 De Grendel Road, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjNGVjYWNlLTNiNGYtNGQ3Ni04NjZkLWI3ZjRlYzMzMDFjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 33 De Grendel Road Parow-Noord 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.889525167953 18.584062100491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang