Cape Riviera Guesthouse
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Belvedere Avenue, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cape Riviera Gastehuis is geleë aan die voet van Tafelberg in Oranjezicht. Hierdie gastehuis bied luukse akkommodasie vir die oordeelkundige reisiger. Die Oranjezicht-area is pragtig en is net 'n kort rit vanaf die Kaap se bekende besienswaardighede.
Elk van die kamers is smaakvol versier en toegerus met lugversorging, 'n mini-kroeg, gratis koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs, 'n persoonlike kluis, internettoegang en satelliet-TV. Vriendelike en persoonlike diens verseker 'n gemaklike en onvergeetlike verblyf.
Vir u ontspanning kan gaste in die tuin onder die palmbome ontspan of in die 9 m lange swembad swem.
Cape Riviera bied ook dagkonferensiefasiliteite vir 'n maksimum van 15 mense, insluitend alle standaardtoerusting. Pakkette kan middagetes insluit.
Besienswaardighede soos Kaappunt, Chapman's Peak Drive, die wynlande en Kirstenbosch-tuine kan binne 'n halfuur se ry bereik word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 31 Belvedere Avenue, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Riviera Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Belvedere Avenue, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang