Cape Robin Guesthouse
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 274 Voortrekker Street, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Robin Gastehuis is geleë in 'n stil straat in die hartjie van Greytown en bied gemaklike verblyf in 6 opgeknapte eenhede.
Elk van die 6 rookvrye eenhede is smaakvol gemeubileer en het toegang tot WiFi. Die wagwoord sal met aankoms verskaf word. Elke kamer is toegerus met koffie, tee, suiker, melk, seep, badhanddoeke en 'n verwarmer/en/of waaier. Elk van die 6 kamers het 'n kombuisie vir basiese selfsorg. Gaste het toegang tot veilige parkering.
Die dorp Greytown bied staproetes, die Greytown Museum en The Country Nursery. St Cathryn's Gholfbaan is ongeveer 25 minute weg, die Umvoti Vlei Natuurreservaat is ongeveer 13.4 km weg, en die Albert Falls Dam is ongeveer 65.2 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 274 Voortrekker Street, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cape Robin Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 274 Voortrekker Street, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang