Cape St Francis Resort
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R4 943 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë 108 km wes van Gqeberha (Port Elizabeth), in die bekoorlike dorpie Cape St Francis, lê die Cape St Francis-oord en die luukse strandvilla's Beach Break.
Die oord is privaat besit en word deur familie bestuur en bied 'n keuse van luukse strandvilla's wat op die rand van die duine geleë is, of kothuise met see- en tuinkamers. Met 'n privaat swembad en direkte toegang tot die strand, is die villa's die ideale keuse wanneer jy 'n strandbestemming soek. Die kothuise is ideaal vir gesinne en is net 300 m vanaf die strandingang. Dié kothuise is smaakvol versier en het 'n sterk strandtema en bied 'n volledig toegeruste kombuis vir diegene wat wil selfsorg. Die 1- of 2-slaapkamerwoonstelle bied bekostigbare verblyf rondom 'n gemeenskaplike swembad en beskik oor al die geriewe wat met 'n standaard hotelkamer geassosieer word.
Fasiliteite by die Oord sluit Joe Fish Restaurant en Kroeg, Full Stop Café, 'n Health and Beauty Studio asook 'n geriefswinkel in. Daar is braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik.
Die area is ryk aan doendinge soos stap en voetslaan, gholf, branderplankry, kulturele uitstappies, walvis- en dolfyn-uitstappies, besoeke aan die Seal Point-vuurtoring, en kanaal- en riviervaarte. Enige hiervan kan deur die ontvangstoonbank by Resort Adventures bespreek word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 62
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Cape St Francis Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 66 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang