Cape Vermeer
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Vermeer Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R3 375 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geniet ’n luukse vyfster-verblyf en ’n topklas-ontbyt in die hartjie van die Kaapse Wynlande.
Cape Vermeer is teen die hange van die Helderberg Natuurreservaat geleë met 'n uitsig oor Valsbaai en die berge.
Elke suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, lessenaar, eetarea, kombuis met 'n oond, mikrogolfoond en stoof, badkamer met reënstort (van die suites het baddens) en 'n wonderskone uitsig. Daar is 'n Nespresso-masjien en teemaakgeriewe, 'n platskerm LED-TV met DStv-kanale, gratis WiFi, skootrekenaarkluis, lugversorging en ondervloerse verhitting. Daar is ’n selfsorg- of B&B-opsie met ’n vars ontbytmandjie wat in die suite of op die terras of die sitarea in die tuin geniet kan word.
Cape Vermeer is gerieflik geleë 5 minute van al die groot gholfbane en 10 minute van Stellenbosch se wynplase af. Die strande is ook net 15 minute vanaf die instansie. Die eenheid is 30 minute vanaf die V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en al die hooftoeristebestemmings in die Wes-Kaap.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 2 Vermeer Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Vermeer het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Vermeer Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang