Cape Weaver Muizenberg
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Mount Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cape Weaver Muizenberg is 'n unieke berghuis wat voel asof dit 'n uur van die beskawing kan wees, maar tog is dit net 'n paar blokke weg van die hartjie van die lewendige branderplankryers- en kunstenaarsgemeenskap van Muizenberg. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.
Die huis bied gaste 'n keuse van twee pragtig ingerigte woonstelle. Elkeen van die woonstelle is selfsorg en beskik oor en suite-badkamers, komplimentêre WiFi en volledig toegeruste kombuise.
Op die boonste vlak van die inheemse tuin is daar 'n ontspannende soutwater swembad, ideaal om af te koel op 'n warm dag. Die onderste vlak het 'n braai-area en 'n pizza-oond met 'n tafel onder 'n massiewe bougainvillaea.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Francis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Mount Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Weaver Muizenberg het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Mount Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang