Successfully reported

Capri 14

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sarel V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Nice, thank you. We went for work. Only used the facility at night. Had everything we needed. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corneluis
Capri 14
Dankie vir julle, Sarel. Julle het alles so netjies gelos en ons goed gebeur. Dankie. Sal julle enige tyd weer ontvang.

Ds. Fanie B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lekker see vakansie. Ons as gesin het baie lekker gebly. Die woonstel is naby die see, hoofstrand en winkels geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongi Q
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Had very cold nights and a frustrating bath. Good place but needs touch-ups. A small window in the bedroom is missing, allowing bright and disturbing light from the verandah into the bedroom. The bathtub was worse; it was like it was blocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corneluis
Capri 14
Don't worry, it is fixed easily. Thanks.

Antonet V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2025

Rustig. Woonstel was mooi skoon en gerieflik. Loopafstand van winkels en strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annatjie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Mei 2025

Glad nie gelukkig met ons verblyf nie. Die fotos wat op die webtuiste was, was baie mooier as wat die woonstel self was. Met die inkomslag het kokkerotte vir ons gelag. Ek sal glad nie aanbeveel nie. Glad nie waarde vir ons geld nie. Daar is nie WiFi nie, daar is nie DStv of enige iets anders nie. Slegs OpenView. Daar was nie gordyne voor al die vensters nie. Ons moes 'n kombers voor die kamer se venster hang.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Nerina S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker, veilig en vir seker die km's werd. Ons verblyf was soveel meer as wat ons verwag het. Ek sal vir seker weer hier bly in die toekoms. Ek sal dit ook aanbeveel vir enige iemand. Veilig om te bly, eie parkeering, loopafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corneluis
Capri 14
Baie dankie, waardeer en bly dat alles so goed was vir julle.

Lionel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful, wonderful neighbourhood, will go there again. It was an awesome, peaceful stay. Atmosphere and surroundings were overwhelming. Will definitely go there again soon. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corneluis
Capri 14
Thanks for the feedback, Lionel Marcus, and I hope you have received all that you needed.

Caronese V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Relaxing holiday at the beach, would recommend it to anyone who needs time away. We really enjoyed our holiday at Capri 14, neighbors were friendly and we had a pleasant stay at the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline D
Lang verblyf
4.8
Mrt 2024

Plekkie is skoon en netjies. Ligging is sentraal. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corneluis
Capri 14
Baie dankie vir alles en die goeie terugvoer, Jacqueline.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Corneluis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Beach Road, Capri 14, Amanzamtoti, 4120, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c42174618982057a53d56bea9eef0b6208208121aed3ea9141a36c5e734685dae2aba87de1e5aded5938136517ee3c7bf02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 49 Beach Road Capri 14 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.0537825 30.8865185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang