Successfully reported
+13

Capricorn Restcamp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MR47, Between C14 (12km) and Rietoog (21km), Rietoog, Hardap
  • Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Capricorn Restcamp is langs die Naukluftberge geleë wat dit 'n ideale oornagplek maak op pad vanaf Windhoek na Sossusvlei of van die suide na die kus. Gaste kan gaan sit en die uitsig vanaf die terras van die bungalow geniet en ontspan na 'n lang dag se ry, hulle kan ook 'n wandeling maak en die talle inheemse plante van die streek ontdek. Hier vind jy 'n verskeidenheid voëls uit die Namibwoestyn, Naukluftberge en van Sentraal-Namibië.

Verblyf is beskikbaar in 4 bungalows. Elkeen het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n warmwaterstort en toilet. Die eenhede het elkeen ook elektriese beligting en 'n braai-area.

Parkeerplek is naby die bungalows beskikbaar. Ontbyt, koue middagete en aandete word op die terras of in die eetkamer bedien. 'n Skemerkelkie by die Naukluft-View-Point of by ons kroeg sal die ware hoogtepunt van jou verblyf by ons wees. Tale wat by die instansie gepraat word, sluit in Engels en Duits.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Troeteldiere op versoek
Grondpad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • MR47, Between C14 (12km) and Rietoog (21km), Rietoog, Hardap
  • Gaste dink Capricorn Restcamp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MR47, Between C14 (12km) and Rietoog (21km), Rietoog, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1YjM3ZTA3LWYyZDAtNGI2OS05OTk1LTI0Njc3NGQ3Mzc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 MR47 Between C14 (12km) and Rietoog (21km) Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.133872218881 16.575990568797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang