Successfully reported

Captain's View

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wimpie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gekuier. Alles het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik. Dis 'n lieflike plekkie, jy het als wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Kom kuier gerus weer!

Anneke F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Mooi uitsig en ons het dolfyne gesien, rustige en veilige omgewing. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie het alles gehad wat ons benodig het en het die uitsig met dolfyne geniet asook die braaiplek. Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie lekker gebly. Aangenaam verras deur die ligging. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die binnebraai was 'n wenner. Mooi sonsondergang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Kom kuier gerus weer.

Matthys V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Het van Lambertsbaai af al die omliggende plekkies besoek en dit baie geniet. Baie lekker gebly, ligging en braai met see uitsig was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerda
Captain's View
Kom kuier gerus weer.

Dianne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Baie lekker, dankie. Ja, baie dankie, al wat kort is 'n queen size bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Welma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Ons het heerlik gerus. Die pas is stadig en ontspanne, net wat 'n mens nodig het. Baie lekker gebly. Die woonstel is regtig gerieflik naby die strand gele.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerda
Captain's View
Dankie. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Drienie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Central with a great view and access to the beach. Nice and clean with all the practicalities you need. Locals hustle you when you are at the house for a job, food, etc. but otherwise, a nice and central location. I can't stress the cleanliness enough. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Wonderlik. Het so lekker gekuier en bly. Dit was 'n wonderlike bly gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 72 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b180ab8f1f7331fdeaa6face57ce9a79f5f6be2faa0e44f95ad15b588fc0410b4ec17807e28a4d8201e1ecffc5896d935a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 72 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 11:00 -32.09838341499 18.303769434228
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang