Captivating Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Captivating Apartment bied stylvolle selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte oor Tafelberg, ideaal geleë in sentraal Kaapstad. Hierdie pragtig gemeubileerde woonstel is perfek vir enkelreisigers of paartjies wat 'n gemaklike en gerieflike basis in die stad soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien en skottelgoedwasser. Die ontbyttoonbank het sitplek vir 2. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer met 'n rusbank en 'n TV. 'n Toegewyde werkspasie en lugversorging is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad en dek wat spog met panoramiese uitsigte oor die stad en die ikoniese Tafelberg. Die gebou bied uitstekende sekuriteit vir gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang