Successfully reported

Caracal Game Breeders and Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jean K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Ongelooflike wegbreek vir familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Caracal Game Breeders and Guest Farm
Ons is so bly en dankbaar dat julle dit geniet het! Baie dankie vir die mooi resensie. Dis altyd vir ons ń voorreg om die mooi van die Waterberge te deel!

Marjomale D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustig en lekker. Die verblyf was baie netjies, goed geleë en 'n heerlike atmosfeer. Diens met inklok en uitklok was baie goed. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustiger wegbreek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Caracal Game Breeders and Guest Farm
Baie dankie Marjomale. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer en ons verwelkom julle enige tyd weer terug!

Ronel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlike bosveld wegbreek! Hierdie is ons nuwe gunsteling plek! Pragtige, rustige bosveld wegbreek met alles wat jy mag nodig hê. Die huis is baie goed en smaakvol ingerig - ons het so lekker gebly en heerlik geslaap. Die diere wat laatmiddag reg voor die huis kom wei was 'n hoogtepunt. Ons tieners het die pooltafel en dartbord vreeslik geniet. Die omgewing is pragtig met volop voëllewe. Dennis het baie mooi na ons omgesien en ons kon regtig net rus en die bos geniet. Ons beveel die plek beslis aan en gaan sommer binnekort weer hier tuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Caracal Game Breeders and Guest Farm
Ons is bly julle het die plaas geniet. Julle is enige tyd weer welkom!

Ronel M
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Lekker plaaskuier op 'n koue naweek! Rustic tipe verblyf op 'n plaas met wild in die omgewing. Kaggel was heerlik op die koue naweek. Gasvrou se kommunikasie was uitstekend en deurlopend. As jy wil wegkom uit die stad met 'n groepie vriende, is dit die plek! Mooiste suurlemoene groei in die tuin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandre R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

As jy opsoek is na 'n baie rustige wegbreek, is dit die plek om te gaan ontspan. Baie lekker gebly, alles was skoon en netjies en alle toerusting wat jy nodig het vir die kombuis. Baie behulpsame, vriendelike en bedagsame skoonmakers. En totally off the grid, ons het skoon vergeet van beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
Caracal Game Breeders and Guest Farm
Ons is baie bly dat julle die plaas geniet het, Leandre. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en ons hoop om julle weer te sien.

Rudi B
Kort verblyf
4.8
Des 2024

Lieflik, genoeg ruimte en die vier kamers met eie badkamer 'n belewenis. Dit was een van die mees gerieflikste, rustigste verblyf wat ons ervaar het! Die stilte en natuurbelewenis onbeskryflik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta Elizabeth A
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Pragtige natuurskoon - werkers baie hulpvaardig. Heerlike verblyf in die Bosveld natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N11, Farm Elandsbosch Portion 3, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA807af77eb6d1696312c4c78af8f67fd1ebec58240d40f136def7f501460f55a0048998fb3b3809942f52bf2c0d83645a1e07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 N11 Farm Elandsbosch Portion 3 0560 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -24.278630836222 28.474560414399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang