Cardigan Cottage
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Nov 2025 tot 11 Des 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 600R2 210 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cardigan Cottage is 'n bekoorlike kothuis in McGregor en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die 2 gedeelde badkamers het elk 'n toilet, wasbak en óf 'n bad óf 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n kaggel, 'n TV en gemaklike sitplek.
Die kothuis maak oop op 'n tuin en 'n patio met 'n ingeboude braai en oorgenoeg buitesitplek. Boonop het die tuin 'n houtvuurbad. Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anri Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 11 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Cardigan Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Voortrekker Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang