Successfully reported
+35

Carlimyn

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 Voortrekker Road, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Carlimyn is aan die oewer van die Vaalrivier in die dorpie Bloemhof geleë.

Ons bied verblyf in 5 selfsorg rondawels. Elke eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n klein kombuisie en 'n badkamer.

Elke rondawel het lugversorging, 'n yskas en TV met DStv. Die kombuisies is volledig toegerus.

Gaste het toegang tot 'n toegeboude gemeenskaplike braai-area. Daar is ook braaigeriewe wat op die oewer van die rivier onder sambrele geleë is. Verder is daar ook 'n klein swembadjie om in af te koel na 'n warm dag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Vicki M
Saam met vriende
5.0
Great stay! We had a wonderful stay. We booked all the chalets out and were a group of friends. Pity the flood gates were opened, so fi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Rudi K
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, gerieflik en veilig. Ons het lekker gebly.
Sep 2024
Arina V
5.0
Pragtige uitsig oor die rivier. Op-die-bol gasvryheid en geriewe.
Aug 2024
Chris K
5.0
Netjiese woon geriewe, eienaar vriendelik en warm verwelkom. Sal definitief weer. Baie wonderlike plek.
Jul 2024
Hantie A
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Baie netjiese eenhede. Alles is perfek en uitstekende diens ontvang. Baie lekker vis gevang en baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan e...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 117 Voortrekker Road, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Gaste dink Carlimyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 Voortrekker Road, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a8e89da0417edbccbc8add68d9664692ee453de09370808af4623ae551e8188ed3b412b7bf374983eaa9a981d743f39c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 117 Voortrekker Road Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.658671486677 25.608886778355
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang