Carlo's Mountain Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D1914, Plot 54, Usakos, Erongo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Carlo's Mountain Lodge is geleë in Usakos, 'n bekoorlike dorpie aan die oewer van die Khanrivier in Namibië se Erongo-streek. Hierdie eenhede bied gaste 'n rustige ontsnapping en die ideale geleentheid om van die moderne wêreld te ontkoppel en weer met die natuur te skakel.
Gaste kan 'n privaat terras met pragtige berguitsigte en 'n boma geniet. Bykomende gedeelde geriewe sluit in 'n gemeenskaplike swembad, borrelbad, eetarea en 'n gemaklike sitkamer met 'n slim-TV gelaai met Netflix en 'n kroeg, ideaal om te ontspan na 'n dag van verkenning.
Die eiendom bied 'n volhoubare plaasstyl-toevlugsoord, met eende, hoenders en skape wat 'n outentieke landelike ervaring skep. Usakos self bied 'n mengsel van natuurlike skoonheid en geskiedenis, met besienswaardighede soos die Spitzkoppe Natuurreservaat, Philip se Grot en verskeie historiese plekke in die dorp.
Ervaar 'n unieke, rustige wegbreek te midde van Namibië se asemrowende landskappe.
Ligging
- Off the D1914, Plot 54, Usakos, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the D1914, Plot 54, Usakos, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang