Carmen
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 171 Main Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 552 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Kalkbaai en binne loopafstand van die strand, bied Carmen gemaklike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook werk by die aangewese lessenaar inhaal en toegang tot gratis WiFi geniet.
Die woonstel is gerieflik geleë binne loopafstand van die hawe, baie restaurante, boetieks en boekwinkels. Daar is ook verskeie getypoele in die onmiddellike omgewing. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Boomslang-grot 2.2 km weg, en Rhodes Cottage Museum is 2.4 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 171 Main Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 171 Main Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang