Successfully reported
+12

Carol's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bokmakierie Crescent, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Carol's Place is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se eiendom, gerieflik geleë in 'n stil doodloopstraat in Kleinbaai. Ideaal vir 'n klein gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed vir kinders het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n 4-plaat gasstoof, konveksie oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is geen TV of DSTV beskikbaar nie, en gaste kan 'n kwotasie versoek indien hulle 'n TV vir vermaak wil hê.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat patio met draagbare braaigeriewe, asook veilige omheinde parkeerplek. Hierdie eiendom het ook rugsteunkrag in geval van kragonderbrekings. Die ligging van hierdie eenheid is naby bekende walviskykplekke, asook haaihokduik. Die area word omring deur staproetes, perdry en wynplase.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 Bokmakierie Crescent, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bokmakierie Crescent, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe85c26cd79194b2b00643794192d1f1a55c7c0c7a4087d89fb337ba883e13ce8a7fcbbd586aaebb8c37a94a51eda30ad9d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 Bokmakierie Crescent Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.611150094314 19.356982747252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang