Successfully reported
+12

Carol's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bokmakierie Crescent, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Carol's Place is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang wat vas is aan die eienaar se verblyf. Die kothuis is in 'n stil doodloopstraat in Kleinbaai en is ideaal vir 'n klein gesin.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, konveksie-oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is geen TV of DSTV beskikbaar nie, en gaste kan 'n kwotasie versoek indien hulle 'n TV vir vermaak wil hê.

Daar is 'n privaat stoep met draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n hek. Die verblyf het rugsteunkrag en is naby gewilde plekke om walvisse te kyk en om haaihokduik aan te durf. Gaste kan voetslaanroetes verken, perdry en wynproe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 Bokmakierie Crescent, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bokmakierie Crescent, Van Dyks Bay, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe85c26cd79194b2b00643794192d1f1a55c7c0c7a4087d89fb337ba883e13ce8a7fcbbd586aaebb8c37a94a51eda30ad9d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 Bokmakierie Crescent Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.611150094314 19.356982747252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang