Carpe Diem
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Muir Avenue, Brakpan Central, Brakpan, 1541, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Carpe Diem is in Brakpan, Gauteng geleë en bied verblyf wat perfek is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die knus kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Boonop is daar 'n enkelslaapbank vir ekstra slaapplek.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei die sitarea wat met 'n rusbank ingerig is, en deur die deure sal jy gemakliker rusbanke kry, 'n ideale plek vir oggendkoffie of tee saam met gratis WiFi-geriewe.
Veilige parkeerplek beskikbaar op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Muir Avenue, Brakpan Central, Brakpan, 1541, Gauteng
- Gaste dink Carpe Diem het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Muir Avenue, Brakpan Central, Brakpan, 1541, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang