Successfully reported

Carrick-A-Rede 6

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Zelda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Gerieflik met 'n mooi see uitsig. Ons het baie lekker gebly tenspyte van die aircons wat nie gewerk het nie en die uitlaatpype deur geen van die diefwering pas nie. Ons was baie dankbaar vir die waaier wat aan ons gegee was deur die verhuringsmaatskappy, maar sal voorstel dat werkende aircons ingesluit word in die eenheid teen die prys per nag wat ons betaal het. Die eenheid is wel agter die voorste blok eenhede, wat nie duidelik gemaak word in die aanbieding nie, maar die see uitsig was wel sigbaar van beide balkonne. Die optel en aflaai van die eenheid se sleutels was baie gerieflik by Margate Hotel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 208

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 185
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 185
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 185
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Unit A, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fee1e7eb7b6018330cfe43ec2f5153f5d3788d5d8e4c94227a83dd25d7d55ec243c20cbfb63c2689b16407f6b4852d8733f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 185 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Lilliecrona Boulevard Unit A 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854056975097 30.382277383159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang