Successfully reported

Carslogie House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jumanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was skoon, netjies en baie gerieflik en die eenheid en tuin is ewe pragtig. Dit was 'n baie lekker besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Carslogie House
Dankie vir die mooi review. Dit was 'n groot plesier om julle hier te huisves. Groete, Carslogie span.

Leigh K
1 nag
5.0
Des 2024

Amazing. I booked it for my dad as he was just visiting in PE, and he said he absolutely enjoyed his sleeping accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Keurig en uitnodigend. Christine en haar span is uiters gasvry en behulpsaam. Wonderlike ontbyt in 'n keurige woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gilliam L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Hoogs aanbeveel, 'n home from home. Verblyf was aangenaam. Die personeel was altyd vriendelik en diens was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en ontspannend. Waarde vir geld! 1ste klas gastehuis met 5-ster bediening!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gg D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Verblyf was fantasties. Baie rustige en veilige omgewing. Huis het alles wat nodig is vir 'n huis weg van jou eie. Ontbyt elke oggend met sorg voorberei en bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John And Glenda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Comfortable, clean & very welcoming. Absolutely lovely. So comfortable. Will definitely be back. So friendly. We did not have breakfast as we needed to travel very early, but our friend who stayed over did, said it was a 5-star meal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Veilige omgewing, skoon kamers, lekker ontbyt. Alles werk! Lekker gebly! Goeie ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Gasvry, skoon, netjies en gerieflik. Ons het so lekker gekuier! Vriendelike huismense, 'n pragtige plek en vreeslik goed geleë! Ons sal enige tyd weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

When visiting PE, this is where you want to stay. Efficient check-in, friendly staff, clean, safe and very comfortable room. I will definitely go back. A great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Carslogie House
Thanks so much for you great review of our guesthouse, Robyn! We hope to see you again in future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 7th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fd469cb91dffe6453d24a88ab5db61ee27a36c257d24c22bba656aeac5e16d1b6f905d24994648cc78f706acc52e76b2950?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 11 7th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.9868265 25.6661573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang